Marieke

Status
Marieke is staying in the house...?
[Last updated 1110 days ago]
TypeFairy
Born OnApril 9th (age: 15 years)
Human's NameMarijke
Gardenflowerland
Sprinkle Gold 



Messages

Karolina Frederika and FIFI2 years, 2 months ago

Hallo Marijke.  Is julle al tuis?   Ons kuier heerlik hier by my dogter in Brisbane.  Ons koester elke oomblik saam met hulle.  Hoop jy en Ton is gesond.   Liefdegroete

Karolina Frederika and FIFI2 years, 3 months ago

Hallo Marijke.  So goed om van jou te hoor en dat dit goed gaan met julle.  Geniet die laaste rukkie in Spanje.  Ons het darem ook ons booster jab gekry.  Hier by ons is die ergste van die corona vlaag verby.   Dit het baie vinnig versprei en uitgewoed.    Ons het vandag ons exemption permit vanaf Australia home affairs gekry.  Nou wag ons nog net vir die verlenging van ons visa om deur te kom want ons visa het gedurende Covid verval.  Dit behoort nou enige dag te kom.   Ons plekke is op air Singapore bespreek vir die 3 de Februarie.  Ons verlang so baie na die kinders.  Het hulle in 2019 laas gesien. Ons bid dat alles volgens plan sal verloop.  Kuier Lekker verder en bly veilig en Corona vry.  Groete aan Ton. Sê vir jou skoondogter ons bewonder en waardeer die reuse taak  wat gesondheidswerkers verrig.  Hulle is almal helde.  Liefde. .


Karolina Frederika and FIFI2 years, 3 months ago

Voorspoedige 2022 Marijke

Karolina Frederika and FIFI2 years, 4 months ago

Môre.   Gaan dit goed?   Sien in die nuus julle het weer n inperking.  Ai, die virus!

Karolina Frederika and FIFI2 years, 5 months ago

Hallo Marijke.  Heerlik om jou briefie  te lees.  Hierdie week het ons Corona gevalle weer stadig begin meer word    Die bootreis is nou weer uitgestel na einde April 2022. Omdat die gevalle nou soveel meer word.   Ons hoop om vanaf einde Jan tot Maart by my dogter te gaan kuier     So bly julle kan ook moontlik in Tenerife gaan kuier.  Mens verlang tog so baie na hulle    Pas julle mooi op   Ons bly ook maar versigtig.    Het jou in die tuintjie gemis.  Groete aan Ton.

Karolina Frederika and FIFI2 years, 5 months ago

Hallo Marijke.  Ek het verlang na ons geselsie hier.  Baie geluk met jou seun se huwelik.   Kan net dink die huweliksfees was heerlik.   Dankbaar julle is veilig tuis.   Ek sien op die nuus julle het weer baie Corona gevalle.  Ons het op die oomblik min gevalle hier.  Ons hoop om ook Desember ons derde prik  te kry.  Ons hoop om einde Januarie vir ons dogter te gaan kuier.  Hulle beoog om Januarie oop te maak vir familie kuier.  Ons verlang so baie na hulle.  Dalk kan ons volgende jaar ons bootreis doen.  Wie  weet, dalk kan ons julle kom groet. Sal dit nie wonderlik wees nie!   Met ons gesondheid gaan dit elke dag beter.   Ons is so dankbaar.  So n maand gelede het hulle hier ons een kleindogter met n vuurwapen probeer uit haar motor dwing by n robot.   Sy het gelukkig kop gehou en net weggejaag toe hy met die wapen  teen haar motor se ruit  kap en wys sy moet die venster oopmaak.  Sy was histeries  en het haar pa gebel wat na haar toe gejaag het.   So geseën dat sy veilig daardeur gekom het    Groete aan Ton en wees veilig  liefdegroete

Karolina Frederika and FIFI2 years, 5 months ago

Hoe Gaan dit?

Karolina Frederika and FIFI2 years, 7 months ago

Hallo Marijke.  Mis jou   Hoop dit gaan goed en dat jy heerlik kamp.   Met ons gaan dit goed.  Begin gelukkig  nou warmer word.  Mooi bly

Karolina Frederika and FIFI2 years, 7 months ago

Middag Marijke.  Hoe Gaan dit?

Karolina Frederika and FIFI2 years, 8 months ago

Middag.   Gaan dit nog goed?   Kuier julle kleinseun nog by julle?   Hoop julle weer is beter.  Hier bly dit nog maar koud.  Sien so uit na ons somer.  Groete aan Ton. 


       Older Posts >
Quests Completed
Marieke is Quest Level I, and has completed these Quests:
Level I Quests
(2 of 19 Quests Completed)
Mouse Hunter (Level I)
Best spotting time:
20 hours, 32 minutes
Nice Weather For Ducks (Level I)
Best spotting time:
2 weeks
The Tortoise And The Hare (Level I)
Not yet completed
Bunny Business (Level I)
Not yet completed
Watch The Birdie (Level I)
Not yet completed
Here Be Dragons (Level I)
Not yet completed
Reach For The Stars (Level I)
Not yet completed
Wrigglies (Level I)
Not yet completed
Somewhere Over The Rainbow (Level I)
Not yet completed
One For Sorrow, Two For Joy (Level I)
Not yet completed
The Ugly Bug Ball (Level I)
Not yet completed
Random Assortment (Level I)
Not yet completed
Seasonal Quests
Think Pink (Level I)
Not yet completed
Spooky Sprinkling (Level I)
Not yet completed
Winter Wonderland (Level I)
Not yet completed
Be My Valentine (Level I)
Not yet completed
Do You Have The Eggs Factor? (Level I)
Not yet completed
Luck Of The Irish (Level I)
Not yet completed
Fun In The Sun (Level I)
Not yet completed


Total Earnings: 20 Scrolls











































X
To play, click here to log in to the game!